Roger Livesey

Roger Livesey
Geboorte (1906-06-25)25 Junie 1906
Sterfte 4 Februarie 1976 (op 69)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1921–1975
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roger Livesey (25 Junie 1906 – 4 Februarie 1976) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Life and Death of Colonel Blimp (1943), A Matter of Life and Death (1946), The Master of Ballantrae (1953), en The League of Gentlemen (1960).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search